Kerr Smith

Kerr Smith
Geboortenaam Kerr Van Cleve Smith
Geboorte 9 Maart 1972 (1972-03-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kerr Smith (gebore 9 Maart 1972) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Final Destination (2000) en My Bloody Valentine (2009), en in die televisiereekse Dawson's Creek (1998) en Life Unexpected (2010).


Developed by StudentB